Tuin Schoeman het 19 jaar met verslawing gesukkel, maar musiek het haar gered. Haar liedjie “Konfetti sonder kleur”, geskryf ...
Die jaar snel ten einde en die KunsteGrot bied die nuutste kabaret wat gehore landswyd laat saampraat, Hoort, hier in Thabazimbi se eie teater aan. Kom ervaar op Vrydag 28 November 2025 hierdie ...
VANDERBIJLPARK – Die Vaal Voëlklub het elke maand ‘n byeenkoms waar hulle verskillende sprekers kry om interessante onderwerpe met betrekking tot voëls te bespreek. Op 17 November gaan voëlkenner en ...
Netwerk24 se Smaakmaker 2026-kompetisie het afgeskop en in Rapport en Die Burger se nuwe kategorie word gewilde onderwysers ...
Afrikaans se Diamantjaar: Vier 100 Jaar van Ons Moedertaal by AiG 2025! In 2025 vier ons die eeufees van Afrikaans as amptelike taal – Afrikaans se Diamantjaar! Wat is meer gepas as om dit te vier by ...
Vrywilligers van die hulporganisasie Gift of the Givers maak gereed vir hul reis na Gasa, waar daar intussen ’n skietstilstand van 72 uur aangekondig is. William Burns van die Amerikaanse departement ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results