Daar is darem min dinge meer tradisioneel Suid-Afrikaans as om die Springbokke te kyk met ’n lekker brandewyn in die hand.
Azelia Morkel, kanaalhoof van VIA TV, is aangewys as die nuwe voorsitter van die Suidoosterfees-direksie. Morkel,oorspronklik van Ladismith, is die eerste vrou wat dié rol in die fees se bestaan van 2 ...
Faan die Likkewaan het Maandag by Roberts Landgoed gaan kuier en die sekuriteitswagte die skrik op die lyf gejaag. Mnr. Jan Stander, (opsigter) het ’n paniekbevange oproep van die sekuriteit ontvang ...
Netwerk24 se Smaakmaker 2026-kompetisie het afgeskop en in Rapport en Die Burger se nuwe kategorie word gewilde onderwysers ...
VANDERBIJLPARK – Leandroché Mathysen het onlangs geskiedenis gemaak as die eerste dogter in die Laerskool Eligwa se eerste krieketspan. Sy het vanjaar die geleentheid gekry om vir die skool se eerste ...
Hosted on MSN
A language bridge across centuries
The first light of dawn spilled across the steps of the Voortrekker Monument on 23 October 2025, washing the sandstone walls in gold. Beneath that rising sun, history met language in a moment of deep ...
Afrikaans se Diamantjaar: Vier 100 Jaar van Ons Moedertaal by AiG 2025! In 2025 vier ons die eeufees van Afrikaans as amptelike taal – Afrikaans se Diamantjaar! Wat is meer gepas as om dit te vier by ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results