Daar is darem min dinge meer tradisioneel Suid-Afrikaans as om die Springbokke te kyk met ’n lekker brandewyn in die hand.
Azelia Morkel, kanaalhoof van VIA TV, is aangewys as die nuwe voorsitter van die Suidoosterfees-direksie. Morkel,oorspronklik van Ladismith, is die eerste vrou wat dié rol in die fees se bestaan van 2 ...