Toe hy die orrel hoor, hoe die klank deur die lug trek – rond en vol tot in die verste hoeke verby die laaste kerkbank, toe weet Barry Smith, dit is hier waar hy gaan konserte hou. Hy en die St.
Alle musiek het stories. Kom deel in die pret. “Ons maak musiek en die gehoor herken die tema, komponis, blyspel of ander interessante kenmerke in die werke wat uitgevoer word.” Kom toets jou kennis ...
Die gewilde Suid-Afrikaanse kunstenaar en liedjieskrywer, Jo Black, het die afgelope naweek twee suksevolle optredes by die Invloed Kerk gehad. Op 3 Februarie het hy die gehoor by Curro Mbombela met ...
HY SIEN musiek nie net as vermaak nie, maar as ’n mandaat en ’n lewenstyl wat heling bring. Die gospel-kuns­tenaar David ...
Klassieke musiek klink dié naweek in Franschhoek in die Boland op met die jaarlikse musiekfees wat van vandag tot Sondag gehou word. Die fees, ’n projek van die bekende Durbanse konsertpianis ...