Kaapstad – Suid-Afrikaners oor die wêreld heen het Nuus24 via e-pos en Facebook gekontak om hulde te bring aan Lucas Maree ná die sanger se sterfte. Hier volg sommige van dié boodskappe: Ai ek WEET ...
“As daar een ding is wat ons graag wil sê en wil hê almal moet weet, is dat ons ongelooflik dankbaar is vir almal se hulp, ondersteuning en gebede,” sê Cyzelle. “Ek is trots om ‘n Laevelder te wees.
Sampie van die Facebookgroep “Afrikaans – Stories met Sterte”, vertel hierdie verhaal, so reg in dié tyd waar ons pas Vadersdag gevier het: Ek is ‘n groot liefhebber en voorstander van biltong, maar ...
Ek reageer op dr. Wollie Grobler se brief “Liefde vir honde en almal” (VB 23/10/2012). Wollie jong, jy raak nou ’n gevoelige storie aan. Ek sal graag eendag weer vir ou Wagter wil raakloop, jy weet ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results